Tuesday 17 January 2012

Gedagtes van 'n vaalseun

Hier sit ek vanaand op die laaste aand voor ek weer moet teruggaan na my werk en dink weer terug aan 'n aangename vakansie wat so pas verby is. Desembervakansies is altyd vir my spesiaal omdat ek dit baie geniet om op die plaas te kan kuier en die natuur en stilte te kan ervaar.
Glo my, dis voorwaar 'n groot voorreg om soiets as deel van jou lewe te kan hĂȘ.